All the saints deur Wesley Roodt: ’n lesersindruk

“Daar is baie Izzy-karakters in ons skole. Nou nog. Hulle het ons hulp nodig. Wesley Roodt het gekies om ’n fiktiewe karakter te skep wat uitpraat. Ek salueer Izzy dus as ’n fluitjieblaser!”