Ali & Ratu Ratu Queens op Netflix het my thumbs-up!

“Ali se journey was geskryf in soe ’n manier dat ôs ve’staan hoe New York City sy emotional journey influence.”