Albie Sachs, van beeldestormer tot ikoon, en sy sagte plek vir Afrikaners
“Dit was die Afrikaanse digter Uys Krige wat oudregter Albie Sachs indirek aangespoor het om hom by die vryheidstryd teen apartheid aan te sluit. So het Sachs die afgelope naweek vertel tydens ’n FilosofieKafee-gesprek (‘From iconoclast to icon’) by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Sachs het uitgebrei oor sy lewe en drome in die jare van die anti-apartheidstryd en hoe dit gebeur het dat hy so ’n sagte plek vir Afrikaners het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed