Al wat tel deur Irma Venter: ’n resensie

“Ek wil my verstout om te sê dat benewens die leesgenoet van ’n krimiroman, sy ook haar lesers ongemerk inlig oor presies watter booshede in die land én wêreld aangaan en dat Suid-Afrika allermins ’n eiland is – veral wanneer groot misdadigers speelplek soek.”