Al die swendelaars deur Chris Karsten: ’n resensie

“Ek sien in my geestesoog hoe Karsten in sy stoel agtertoe leun nadat hy die laaste paragraaf getik het en tong in die kies bydink: Trou is nie perdekoop nie.”