Aktiewe demokrasie in die kunste

“Marlene le Roux is baie bewus van die uitdagings wat gestremdes in die gesig staar wanneer hulle maar net wil deelneem aan gewone aktiwiteite in die samelewing, en sy setel haar aktivisme daarrondom.”