Uit die argief: Agaat deur Marlene van Niekerk
Agaat vra wel van die leser inspanning, ‘n langdurige konsentrasie, maar dit is ryklik die moeite werd. Dit is ‘n monumentale werk, ‘n tour de force.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed