Afrikaanses van hul Suid-Afrikaans-wees onteien in erfenismaand?

“Nzimande het in reaksie aangevoer dat hy Afrikaans as ‘amptelike taal’ erken, maar dat hy nie kan toelaat dat dit as ’n middel van uitsluiting en onderdrukking gebruik word nie. Verder kan hy ook nie toelaat dat Afrikaans gebruik word vir ’n ‘Afrikanernasionalistiese agenda’ soos in die apartheid-era nie.”