Afrikaanse rolprent Stam verower internasionale toekenning

“Film moet ons júis ontstel. Maar ook ontroer en laat lag en laat smag en laat dink. Stam is in elk geval ’n internasionale co-production met Nederland, so dinge beweeg al klaar in die regte rigting. In daai konteks beteken erkenning op ’n internasionale vlak vir my baie.”