Afrikaans op die lug in die Wes-Kaap

"Afrikaans  gons behoorlik op die luggolwe van die Wes-Kaap die afgelope paar maande met die totstandkoming van twee nuwe radiostasies in Kaapstad."