Afrikaanse jeugboeke vandag: ’n perspektief deur NB-Uitgewers
“Dit is vir ons veral belangrik om jong skrywers te vind en te ontwikkel. Dit is noodsaaklik dat tienerinhoud ook deur jong mense self geskep word en dat hulle ’n nuwe generasie se stem kan byvoeg tot die groter literêre aanbod in Afrikaans.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed