Afrikaans se infrastruktuur: aanbou of afbreek?
“Afrikaans se wetenskaplike funksie is ongelukkig onder druk. Ek pleit daarom vir die totstandkoming van ’n Sentrum vir die Studie van Afrikaans waar aktiwiteite rondom Afrikaanse wetenskaplike inisiatiewe gekoördineer kan word.” Lees Wannie Carstens se volledige toespraak met die ontvangs van die Jan H Marais-prys op 11 September 2024.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed