Afrikaans se digitale toekoms: ’n onderhoud met Wannie Carstens en Roné Wierenga
“Die huidige behoefte is egter om oorhoofse koördinering van die bestaande en nuwe projekte om sodoende duplisering te voorkom en samewerking te bewerkstellig. … As die saampraat en saam beplan nie gebeur nie, sal ons voortploeter op dieselfde oneffektiewe en ongekoördineerde ad hoc-patroon van tans. … Ons nooi daarom graag instansies om ons te kontak met die oog op samewerking in die toekoms.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed