Afrikaans raak rof en onbeskof

“In Junie 1995 is die aartskonserwatiewe en baie vroom wit Afrikaner-gemeenskap tot in hulle fondamente toe geskud toe die eerste Afrikaanse pornografiese tydskrif, Loslyf, op die winkelrakke verskyn het. Dit was ’n tydskrif vir hardebaarde.”