Vrystaat Kunstefees 2018: Afrikaans nie op kunstefeeste gered nie
“Is dit nie nou tyd om met die regering en universiteitsowerhede indringend te praat oor die toekoms van Afrikaanse onderwys nie? Dalk is daar reeds sulke gesprekke, maar word die stem van Jan Alleman, soos die skolier uit Waterkloof, Pretoria se Moot, Elsiesrivier, Kuruman of Bloemfontein, wat hoop om eendag in Afrikaans te studeer, gehoor?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed