Afrikaans, my anker tussen koffiewasems en verkeersligte
“In ’n tyd waarin taal dikwels politiek, identiteit en spanning simboliseer, dink ek Afrikaans moet nie net beskou word as ’n kultuurerfenis nie, maar as ’n lewende ruimte. ’n Taal waarin kinders droom, waarin liedjies geskryf en liefde verklaar word. ’n Taal waarin daar steeds gebid en geglo word – al verander die aksente en idiome.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed