Afrikaans en Kaaps op skool: Faeed Amardien se pad met die onderwys

“Kinnes is geneig om jou te toets en jou karakter. Jy het een doel gehad toe jy die profession gekies het, en dis om liewens te change, kinnes te educate om meaningful contributions te maak in hulle gemeenskappe.”