Afrikaans by die Universiteit van Fort Hare maak sy deure toe

“Te midde van rou oor boeke en biblioteke, oor verlore taalgeskiedenisse en oor verlies aan taalvryheid skryf ek vandag my eie lykrede vir my beroep en vir my Afrikaans-departement.”