Africanis albus herbesoek: reaksie op die Afrikaner Verklaring

“Dat ons maaksels op hierdie kontinent is, kan nie ontken word nie, maar ons kan gerus skepties wees oor die funksie van aanspraak op hierdie Afrika-identiteit. Alle verbeelde (‘imagined’) gemeenskappe het ’n sterk verbeelde geskiedenis nodig.”