Afghanistan: “Dit is takties ’n moeilike situasie.”

In hierdie onderhoud gesels Thinus oor die tye wat hy as soldaat in Afghanistan deurgebring het. Hy is ook eerlik oor die redes waarom verhoudinge tussen die plaaslike bevolking en die geallieerde magte nooit kon wees wat die Weste gedroom het dit sou wees nie.