Adriana Francke help kinders sangdrome bewaarheid
“Adriana help met die stilering en vervoer, vervoer die kinders op haar eie koste heen en weer na opvoerings en het haar huis vir hul repetisies oopgestel. Dikwels moet sy haar sak skud, ten koste van haar eie familie en gesin se behoeftes, maar dit pla haar allermins.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed