Adolescence: Réney Warrington se TV-indrukke

“Die reeks stel rekords op. Britse Premier, Keir Starmer, voel dit moet in die parlement en Britse skole gewys word. Hoekom het Adolescence ’n aar getref?”