Aardklop: die hartsfees wat nog altyd klop met betowering en uiteenlopendheid
“Hierdie jaar het weer sy eie magic gebring. Musiek, komedie en debuutdramas van die beste gehalte. Die program was ontsettend mooi gebalanseerd en net groot genoeg om seker te maak almal kry ’n stukkie van die pie. Daar is vir my niks lekkerder as vol sale en uitbundige gehore wat na die tyd verstom na hulle motors toe loop nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed