Aardklop 2018: Swerfgoed, onbesonge kultusteater

Swerfgoed verdien die applous wat dit nooit gekry het nie. En tog kry ’n mens die idee dat dit die betrokkenes min skeel. Soos dit ware kultusteater betaam.”