Aardbewings: die aarde wat skud en rammel – wat van Suid-Afrika?

“As dit voorheen gebeur het, kan dit weer gebeur, sê kenners, want Kaapstad het in 1809 en 1811 twee gróót aardbewings gehad. Die verskil is, vandag is die area bebou en hier is honderde duisende mense.”