Aanspreeklikheid deur Jaco Fouché – ‘n verhaal oor verhale

“Jaco Fouché se Aanspreeklikheid is ’n komplekse, diepsinnige, fassinerende boek – uiters geskik vir bespreking deur leeskringe. Die tema van aanspreeklikheid is besonder relevant vir ons tyd; dit betrek nie net die hoofkarakter nie, maar raak ook aan die plig van skrywers en die verantwoordelikheid van lesers.”