“Derhalwe bied hierdie artikel ’n sosiolinguistiese verkenning van Kaapse en Durbanse bruinidentiteitskonstruksie in ’n veeltalige en multikulturele reënboognasie. Die begrip aansien (‘face’), ontleen aan die pragmatiek, word bykomend tot metalinguistiese besinning (‘reflection’) toegepas.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed