Aan Erik. Ter herinnering.

"Dit was Erik. Dit is ook die eintlike storie van Cheviot Place 6. Dit is nou verby. Dit was nie net ’n gebou nie. Dit gaan nooit verby nie." Abraham H de Vries bring hulde aan Erik Laubscher.