Aan Anderson Cooper: Insake die verslag oor Afrikaners

“Ongelukkig laat die uitbeelding van die Afrikaners in die verslag egter veel te wense oor, en vind ek dit ietwat stereotiperend. Let asseblief daarop dat die oorgrote meerderheid Afrikaners stedelinge is.”