A streetcar named Desire: ’n teaterresensie
“Die toneelstuk is vandag – 77 jaar nadat dit die eerste keer opgevoer is – nog net so toepaslik. Klas, geld, opvoeding en erfenis bly die kern van sosiale konflik regoor die wêreld. Daardie storie kon enige plek van Manchester tot Istanboel, van Buenos Aires tot Sydney afspeel en sin én saak maak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed