7de Laan: ’n fenomeen, of jy nou daarvan hou of nie

“Musikant en TV-ster Keabetswe Mamosadi, meer algemeen bekend as KB, maak haar verskyning in die reeks in 2017. Haar karakter was nie veronderstel om veel Afrikaans te praat nie, maar KB het vir meer Afrikaanse dialoog gevra. ‘I have studied Afrikaans and I feel confident about my abilities, but for me it is more about showing that Afrikaans and black culture are not from different worlds and can co-exist.'”