67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018: Inskrywings IV

Hier verskyn die vierde lys inskrywings wat vir LitNet se skryfkompetisie “67-woord-gedig vir Mandela-dag 2018” ontvang is. Die kompetisie is nou gesluit en die kortlys sal binnekort aangekondig word.