50 jaar gelede: tydlyn van Breyten Breytenbach se traumatiese jaar

“Vanjaar het bepaalde brokkies oor Breyten in Die Burger se Uittreksels-rubriek ’50 jaar gelede’ my op ’n klein tydlynreis geneem. Die ’50 jaar gelede’-brokkies is kort uittreksels uit prominente voorbladberigte; elders in die koerant kon daar ook aanvullende berigte wees.”