29ste KKNK het regtig iets vir almal gehad
“Dis die tweede keer dat ek Die swartmerrie gaan kyk. Verlede jaar was ek weggeblaas; vanjaar was dit nóg beter. Dit word net voor sononder opgevoer. Dis ’n verlate treinspoor en verslete perron waar die storie ontvou. Daar is swaeltjies wat huis toe kom as dit skemer raak; die son gooi goue patrone teen die mure. Die gehoor sit ingedruk op stellasies en word deel van Simon ‘Tjoekepaf’ Baadjies se hartseer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed