21 Voices: ’n oorsig oor die boekgesprek met Marthie Momberg

“Vir Suid-Afrikaners bied 21 Voices ’n spieël vir hul eie verlede en ’n uitdaging vir die hede. Dit vra: Hoe kan ons, wat internasionale steun tydens apartheid ontvang het, nou solidêr wees met ander?”