2025-UJ-prys vir vertaling aan Naòmi Morgan vir Ons wag vir Godot: commendatio
“So ja, jy het Beckett se Godot gelees of gesien, maar wat ’n Godot het jy nie onder oë gehad nie! Dis ’n vertaling wat getrou is aan die oorspronklike teks, maar dis ook ’n vertaling wat die Afrikaanse leser en kyker betrek in die gesprek. En dit is miskien juis in hierdie dualiteit – die getrouheid aan Beckett en ook die waagmoed en die kennis om dit te verryk – dat Naomi se genialiteit as vertaler werklik na vore kom.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed