2025-UJ-prys vir vertaling aan Naòmi Morgan vir Ons wag vir Godot: aanvaardingsrede
“As vertaler soek jy in die eerste plek die onmoontlike goedkeuring van die outeur, wat in die meeste gevalle nie hierdie jong taal, Afrikaans, sou verstaan nie, of nie meer met ons is nie. Kreatiewe skrywers word ná die skryfproses bekroon, maar vertalers meet hulself reeds met die vertaling van die eerste woorde, die titel op die voorblad, aan Nobel- en ander pryswenners.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed