2025-UJ-debuutprys vir Afrikaans vir Een voet innie kabr deur Gaireyah Fredericks: commendatio

“As djyrie dood ennie dooie met soeveel respek moet handle, dan issit net logical dattie living even more so met dai en beyondit getreat moet wôd. Die tema ‘dood’ is actually nie ’n ytgesonderde eventie; is life en is in sy essence die living viewpoint van life.”