2018 Hayfees vier vrouestemreg se eeufees
“Die jaarlikse Hayfees in Wallis het die naweek begin en 100 jaar nadat vroue die stemreg in Brittanje gekry het, is dit gepas dat vroue die program oorheers. Om hierdie eeufees te vier, het die bestuur die verrigtinge afgeskop deur ’n lys van die 100 mees invloedryke vroueskrywers in Engels sedert 1918 te publiseer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed