2018 Hayfees: Dink jy jou werk is nutteloos?
“Dis moeilik om Graeber se idees nie op Suid-Afrika se burokrasie toe te pas nie. Heelwat van die kaders wat in die regering opgeneem is, lyk nie of hulle weet wat hulle doen nie. Maar sou hulle dink hul werk is nutteloos?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed