’n Bosluis, Billy the Kid en Coenraad de Buys: Die spore van legendes in die veld
"Waar historiese karakters ontglippend is, gebruik outeurs dus dikwels ’n wye lens, lê die fokus op die panoramiese agtergrond. Die onbeweeglike landskap bly in fokus, maar die ratse historiese figuur is ’n dowwe klad.” Lees Willem Anker, op die oomblik beurshouer van die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, se gedenklesing na aanleiding van dié beurs.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed