LAPA-onderhoud: Gerook deur Eldridge Jason

Eldridge Jason se jeugroman stel die leser bekend aan ’n skemerwêreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is. Die boek is ontstellend en eerlik geskryf; dis ‘n moet-lees vir ouers én hul kinders. Naomi Meyer het die skrywer hieroor uitgevra.