16 dae van aktivisme: Geen geweld teen vroue en kinders
“Jy roei nie hierdie ding binne 16 dae uit nie. Jy roei dit nie eers binne een geslag uit nie. Gesinsgeweld is nie iets wat per geleentheid gebeur omdat mense se humeure onbeteueld geraak het of omdat iemand gesuip by die huis opgedaag het nie. Dit gebeur ook nie omdat ’n vrou se rok te kort was of omdat ’n kind teruggepraat het nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed