View this mail online here



LitNet: Jou nuwe boek
Nuusbrief | Newsletter 556
25.06.2015
   
 
Boeke en skrywers
Resensie: JM Coetzee and the Life of Writing deur David Attwell

Marianne de Jong
Resensies

"The Life of Writing bring die leser effektief en intiem van aangesig tot aangesig met die al skrywende skrywer JM Coetzee."


Tien vrae (en foto's): Wonderboom deur Lien Botha

Lien Botha, Naomi Meyer
Boeke en skrywers

Lien Botha, visuele kunstenaar, gesels oor haar boek Wonderboom en vertoon foto's van omgewings wat haar gedurende die skryfproses inspireer het.


Resensie: Geheime revolusie: Memoires van ’n Spioenbaas deur Niël Barnard en Tobie Wiese

Jaco Fouché
Resensies

"Ek het die boek byna hand aan hand met my eie herinneringe aan die tagtigs gelees. Ek kon sê: in 1980 was ek so oud; in 1985 se noodtoestand was ek hier; in 1988, toe PW Botha siek word, daar."


Denis Beckett's discussion of eight travel books at the JM Coetzee | Athol Fugard Festival 2015

Denis Beckett
English

"Darryl says I need only comment on why the winner wins. But when I’ve won competitions I haven’t cared why I won. It’s when I didn’t that I wanted to know what the judge thought of my entry. So my penance for taking on this job is I give everyone a comment."


Duitse Vredesprys vir die skrywer-filosoof Navid Kermani

Loammi Wolf
Seminare en essays

Loammi Wolf skryf oor "die estetika van poësie as snypunt van kulture en gelowe".


Resensie: Die respektabele Meneer Hartslief deur Chris Karsten

Madri Victor
Resensies

"Chris Karsten se wenresep in Die respektabele Meneer Hartslief is dat hy weer eens genuanseerde karakters skep waarmee die gewone leser kan identifiseer."


Reader's review: Wasted by Mark Winkler

Jonathan Amid
Books and writers

"If we are to listen to one another, and to one another’s stories, we must be willing to recognise not only our own wounds but the wounds of others."


Nuwe boeke by LAPA: Junie 2015

LAPA Uitgewers
LAPA Uitgewersportaal

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Junie.


PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering (AJV) 2015

Kerneels Breytenbach
PEN Afrikaans

Ons AJV word gehou op 19 September, om 12:00, by die Breytenbach Sentrum op Wellington tydens vanjaar se Tuin van die Digters-fees.


Menings
Die noodsaaklikheid van 'n totaal “ander” teologie

Jean Oosthuizen, Sakkie Spangenberg
Onderhoude

"Aangesien die huidige aarde moet vergaan, kwel die ekologiese krisis min Christene. Van hulle vra: Waarom moet ons moeite doen om die aarde te red as dit tog eendag moet vergaan?"


Winter saam met die ANC?

Harald Pakendorf
Seminare en essays

"Wat nie beteken dat regimeverandering nie moontlik is nie. Dit is, en nie soos te veel mense aanneem, noodwendig gelei deur die DA nie."


AU: Is ons government 'n wolf in skaapsklere?

Bettina Wyngaard
Rubrieke

Anargie is lankal nie meer ’n middel tot ’n doel nie, dit is nou ’n doel op sigself.


Regsalmanak: Stemparade

Gustaf Pienaar
Gustaf Pienaar: Regsalmanak

"Met 'n stemparade, het die regter beslis, behoort die stem ook uitgeken te word onder 'n aantal ander stemme, anders het die uitkenning nie veel waarde nie."


Verskeie Afrikaanse kultuurgroepe ruil idees uit

Izak de Vries
ATKV-Portaal

"Die vriendelike en ontvanklike wyse waarop met alle ander kultuurgroepe se tale en belange omgegaan word, sal ons sukses en gelukkige naasbestaan, bepaal. Gedeelde kennis is net so kragtig as wat samegestelde rente vir die ekonome is!"


In memoriam: Jan Scholtz

Paul C Venter
In memoriam

"Ek het tydens Jan Scholtz se tragiese siekte besef ek mis dit veral, daardie laggie so droog soos ’n goeie rooiwyn. Ek gaan dit nou nog meer mis."


Blogs

Laerskool Kenridge se Afrikaansweek: 19–25 Junie 2015
Izak de Vries

Skielik: net olifante!
Uit Melkbos

LitNet Akademies
Vonnisbespreking: Aksie weens onregmatige lyding vanweë gestremdheid (wrongful life)

Johann Neethling, Johan Potgieter
LitNet Akademies (Regte)

"Ons doen aan die hand dat die aksie weens onregmatige lyding vanweë gestremdheid wel binne die sfeer van die deliktereg erken behoort te word, omdat al die elemente van ’n delik goedskiks binne die toepassingsgebied van die aksie neerslag kan vind."


Die uitwerking van mentorhulp op kunsonderrig in laerskole

Georina Westraadt
LitNet Akademies (Opvoedkunde)

"Die navorsingsprojek waarop hierdie artikel gebaseer is, ondersoek of die behoeftes van algemeen-opgeleide, onervare en onderopgeleide onderwysers wat dus nie vakspesialiste in kuns is nie, maar wel die vak moet gee in skole, deur mentorhulp bevredig kan word."


LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes

Uitgawe 12(1) is nou beskikbaar in PDF-formaat.

Lees hier LitNet Akademies se volledige uitgawes.


Leefstyl
Onderhoud: Wendy Anthonie oor haar pryswennerverhaal

Wendy Anthonie, Naomi Meyer
Reis

"Ek het 'n hele paar keer met die geel bus gery. Anders as die lorrie, wat slegs twee piepklein vensters gehad het, het die bus hope gehad, maar die sitplekke was van metaal/plaat en yskoud onder jou alie."


Vaughan Gardiner: "Ek hou daarvan om ’n hand te hê in alles wat ek vrystel"

Henry Cloete
Musiek

Die sanger en liedskrywer Vaughan Gardiner het pas ’n nuwe album, Sit vanaand op herhaal, uitgereik.


Julia Robert: "Vir ons is punk belangriker in terme van die houding"

Henry Cloete
Musiek

"In Kaapstad soek mense gereeld die wenresep vir rockmusiek. Ons wil net doen wat lekker voel en klink vir onsself, en ons dink graag die mense tel dít op."


Nuwe skryfwerk
These networks

Chris Taljaard
New writing

"Of our perception – the wheezing, the binary beating ..."


Deur die vaal sluier

Jeanne Mariette Hugo
Fiksie

"Uit die konsentrasiekamp": Hier deel 'n skrywer wat weens haar huidige ouderdom nie in aanmerking kan kom vir die wetenskapfiksiekompetisie vir hoërskoolleerders nie, 'n verhaal waar twee fiktiewe karakters met mekaar in gesprek tree oor hul onderskeie wêrelde.


Nuwe Geskiedenis

Die volledige Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika
is nou gratis op LitNet beskikbaar!

Onderlangs
LêNet: 'n Onvergeetlike haarsny

Oud maar nie koud
Hygliteratuur

"Sy lig haar arms om met haar vingers deur sy hare te vryf om die lengte te toets."


Bieg: SMS-gesprek

neil a morum
Bieg

Hy: "Ek wil jou sien."


huisbou.litnet.co.za   twitter    


  



  
Vind jou sielsgenoot!
Klik hier om verder te soek.