Wiskunde met LitNet-video: Graad 9-faktorisering, oefening 2

“So maklik soos om langs die see te gaan sit en vakansie te hou. Dis jou antwoord as jy in graad nege is en nog steeds vra: ‘Hoe moeilik is faktorisering?’ Kyk hierdie tweede video deur Lee-Ann Langeveld om hierdie konsep verder te verduidelik.”