Wiskunde met LitNet-video: Graad 9-faktorisering, oefening 1
As jy in graad 9 is en sukkel om faktorisering te verstaan, sal Lee-Ann Langeveld se video jou help om beter te verstaan. Hier is die eerste video van twee video’s oor hierdie onderwerp.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed