Wiskunde: Graad 11-vraestel 1 en memo, eerste kwartaal
As jy in die hoƫrskool is, sal jy uit die prent hierby kan aflei watter soort somme jy in hierdie oefentoets sal aantref. As jy in graad 11 is, is dit die moeite werd om hierdie gratis toets en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af te laai en vir jou eerste Wiskundetoets voor te berei. Wys hulle waar Dawid die wortels begrawe het!
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed