Wiskunde 1: Graad 12-vraestel en memorandum, derde kwartaal

As jy vanjaar in matriek is, het LitNet ’n voorstel vir wat jy in jou vryetyd kan doen. Jy kan Lee-Ann Langeveld se Wiskunde-vraestel gratis hier aflaai en voorberei vir jou rekordeksamen! Die memorandum sal jou help sien of jy op die regte spoor is. Een van haar voorbeeldsomme handel juis oor jongmense en hul vryetydsbesteding. Voorspoed met die voorbereiding.