Welgemoed Kunstefees 2024: ’n onderhoud met Marieta Nel
“Covid het ons geleer dat ons afhanklik van mekaar is. Mense wil op plaaslike vlak byeenkom, verhoudings bou, na mekaar en die omgewing omsien. In die gemeente het die oortuiging begin groei dat die gemeenskap gedien moet word deur ’n benadering van gasvry leef. Bogenoemde gebeure het die tafel gedek vir die ontstaan van ’n kunstefees in Welgemoed.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed