Weerlose weerstand – Die gaydebat in die NG Kerk deur André Bartlett: ’n lesersindruk

“Bartlett se boek volg die spoor van die sinodesittings en studiekommissies wat oor die jare in die NG Kerk gehou is rondom die kwessie van homoseksualiteit, en al die drama en intrige wat daarrondom ontvou het.”